To reset your password, submit your username or your email address below. If we can find you in the database, an email will be sent to your email address, with instructions how to get access again.
Klik op die skakel hieronder om jou Aros e-pos in Microsoft Outlook 365 oop te maak. Kyk gereeld in jou "Junk mail" om seker te maak dat jy nie enige e-posse mis nie.
"Cookies" moet toegelaat word om jou Nearpod-vordering te stoor. Daarom moet jy alle derdeparty "cookies" in jou webblaaier toelaat. Laai die gids af om te sien hoe om dit te doen.
Die Invigilator se tydlimiet sal altyd meer tyd vertoon as die een op e-Klas. Die e-Klas tydlimiet is die werklike tydlimiet, daarom kan jy die Invigilator-toep se tydlimiet ignoreer.