Jou wagwoord te herstel, tik jou gebruikersnaam of jou e-posadres hieronder in. As ons jou kan vind in die databasis, sal 'n e-pos aan jou gestuur word met instruksies hoe om weer toegang te kry.
Klik op die skakel hieronder om jou Aros e-pos in Microsoft Outlook 365 oop te maak. Kyk gereeld in jou "Junk mail" om seker te maak dat jy nie enige e-posse mis nie.
"Cookies" moet toegelaat word om jou Nearpod-vordering te stoor. Daarom moet jy alle derdeparty "cookies" in jou webblaaier toelaat. Laai die gids af om te sien hoe om dit te doen.
Die Invigilator se tydlimiet sal altyd meer tyd vertoon as die een op e-Klas. Die e-Klas tydlimiet is die werklike tydlimiet, daarom kan jy die Invigilator-toep se tydlimiet ignoreer.